Steve Agee

Steve Agee
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Steven Douglas Agee
Geboorte 26 Februarie 1969 (1969-02-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Steve Agee (gebore 26 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Guardians of the Galaxy Vol. 2 (2017) en in die televisiereekse Adventure Time (2010) en New Girl (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy